ARTIUM

Teken In - Skole en Studios

T

ARTIUM

Teken In - Skole en Studios

W

Welkom - Welcome

Die doel van ARTIUM is om die KUNSTE op skoolvlak te bevorder!

 

ARTIUM does not only promote the ARTS at school level, but also provide young and aspiring artists the opportunity of performing in public.

 

So word die jong kunstenaars die geleentheid vir openbare optredes gebied- die talente op verskeie gebiede word ten toon gestel en ontwikkel.

 

The young artists are exposed to adjudication during Artium Arts Festival that can motivate them for years to come.

 

Met die beoordeling tydens Artium Kunstefees word die jong kunstenaars gemotiveer vir deelname in die toekoms op skoolvlak en ook daarna.

O

Onlangse Wenners

Almal se kuns is besonder - skryf nou in en deel met die wêreld.